Skryfbehoeftes Graad 1
- 5 x Grys HB Staedtler potlode
- Inkleurpotlode (pakkie van 24)
- 1 x Pak van 12 Uitdraaikryte (Waxies/Twisties)
- Skêr
- Uitveër
- Potloodskerpmaker met houertjie
- 30cm liniaal (geen buigbare liniale)
- 4 x Pritt buisies (geen gekleurde Pritt)
- 3 x Flip files met 20 sakkies elk
- 1 x Witbord
- 1 x Witbord pen met witbord-uitveër
- 1 x Boks tissues
- 1 x Pakkie Wet wipes
- 1 x Legkaart (50 tot 60 stuk)
- Kosblik – daagliks gepak met ‘n gesonde ete
- 1 x Bottel vloeibare hand seep
- 2 x Ou tydskrifte
Skryfbehoeftes Graad 2
- 8 x Grys 2H of H Staedtler potlode (2 per termyn)
- Inkleurpotlode (pakkie van 24)
- 1 x Pak van 12 Uitdraaikryte (Waxies/Twisters)
- Skêr
- 2 x Uitveërs
- Potloodskêrpmaker met houertjie
- 30cm liniaal (geen buigbare liniale)
- 2 x Pritt buisies per termyn (geen gekleurde Pritt)
- 3 x Flip files met 20 sakkies elk
- 1 x Witbord
- 4 x Witbord penne met 1 x witbord-uitveër
- 1 x Pennesakkie / penneblik
- 4 x Bokse tissues
- 2 x Pakkies Wet wipes
- 1 x Legkaart (100 tot 150 stuk)
- 1 x Stoelsak
- 1 x Bottel vloeibare hand seep
- 1 x Bottel handskoonmaker "hand sanitizer"
- 2 x Ou Tydskrifte
Skryfbehoeftes Graad 3
- 8 x Grys 2H potlode (2 per termyn)
- Inkleurpotlode (pakkie van 24)
- 1 x Pak van 12 Uitdraaikryte (Waxies/Twisters)
- Skêr
- 4 x Uitveërs
- 1 x Metaal potloodskêrpmaker met houertjie
- 2 x 30cm liniale (geen buigbare liniale)
- 4 x Pritt buisies (geen gekleure Pritt)
- 3 x Flip files met 20 sakkies elk
- 1 x Witbord
- 8 x Witbord penne en 1 x witborduitveër
- 1 x Pennesakkie / penneblik
- 1 x Bok tissues
- 3 x Pakkies Wet wipes
- 1 x Legkaart (150 tot 200 stuk)
- 1 x Stoelsak
- 1 x Bottel vloeibare hand seep
- 1 x Bottel vloeibare handskoonmaker (hand sanitizer)
- 1 x Toe-rits huiswerk sakkie wat 3 boeke kan hou
Skryfbehoeftes Graad 4
- 2 x Blou Bic penne (geen “gel” penne)
- 2 x Grys HB potlode
- 1 x Grys 4B potlood of grys 6B potlood
- Uitveër
- Skêr
- 30cm liniaal gemerk met cm en mm (geen buigbare liniale)
- 1 x Pak Inkleurpotlode
- 1 x Pak Uitdraaikryte (Waxies/Twisties)
- Potloodskerpmaker met houertjie
- Pritt (geen gekleurde Pritt)
- 1 x Witbord
- 2 x Witbordpenne met 1 x witbord-uitveër
- 2 x Bokse tissues
- 1 x pak Wet Wipes
- 1 x Flip File (10 sakkies)
- 2 x Ou Tydskrifte
- 1 x Pak Highlighters
Skryfbehoeftelys Graad 5
- 6 x Blou Bic penne (geen “gel” penne)
- Kleurpenne
- Skêr
- 4 x Grys HB potlode
- Inkleurpotlode (pak van 24)
- Pastelle (pak van 24)
- Highlighters
- Uitveër
- Potloodskerpmaker met houertjie
- 30cm liniaal gemerk met cm en mm (geen buigbare liniale)
- 4 x Pritt (geen gekleurde Pritt)
- A4 pak van verskillende kleurkarton vir projekte gedurende die jaar.
- 2 x 20 sakkie flip files
- 1 x Boks tissues
- 1 x A4 Witbord met 4 x witbord penne en 1 x witbord-uitveër
- 1 x rol papierhandoek vir kuns
- 1 x Waxies / Twisties Kruite (pak van 12)
- 1 x pak wet wipes
Skryfbehoeftelys Graad 6
- 5 x Blou Bic pene (geen “gel” penne nie)
- Kleurpenne
- Skêr
- 4 x Grys HB potlode vir Kuns
- 1 x Grys 6B potlood vir Kuns
- Inkleurpotlode (pak van 24) vir Kuns
- 1 x Nr. 12 verfkwas
- Pastelle vir Kuns (pak van 24)
- Highlighters
- Uitveër
- Potloodskerpmaker met houertjie
- 30cm liniaal gemerk met cm en mm (geen buigbare liniale)
- Pritt (geen gekleurde Pritt)
- 4 x 20 sakkie flip files
- Witbord merkers en 1 x witborduitveër
- 1 x Papierhanddoek rol vir Kuns
- 1 x Beknopte Afr Verklarende Woodeboek
- 1 x klein pakkie wet-wipes (inhandig by registeronderwyser)
- 1 x Pak uitdraaikruite (Waxies/Twisties)
Skryfbehoeftelys Graad 7
- 5 x Blou Bic penne (geen “gel” penne nie)
- Kleurpenne
- Skêr
- 4 x Grys HB potlode vir Kuns
- 1 x 6B en 1 x 2H potlode vir Kuns
- Gradeboog
- Inkleurpotlode (pak van 24) vir Kuns
- A4 “Canvas” vir 3e en 4e termyn vir Kuns
- Pastelle vir Kuns (pak van 24)
- Uitveër
- Potloodskerpmaker met houertjie
- 30cm liniaal gemerk met cm en mm (geen buigbare liniale)
- Pritt (geen gekleurde Pritt)
- 4 x 20 sakkie flip files
- 1 x Boks tissues
- 1 x Papierhanddoek rol vir Kuns
- Engelse Woordeboek (Op tablet)
- Highlighters
- Meetkunde stel vir Wiskunde
- 1 x Nr 12 verfkwas
- 1 x Afrikaanse Verklarende Woordeboek (HAT)