Krieket word gedurende die derde kwartaal gespeel.
Spanne:
- Junior krieket - O/7 & O/8 (Studente)
- O/9 A & B - (Mnr. Klopper & Mnr. Petzer)
- O/10 A & B - (Mnr. T Neethling & Student)
- O/11 A & B - (Mnr. E vd Merwe & Student)
- 2de span - (Mnr. M Louwrens)
- 1st span - (Mnr. D Smit)
Wedstryd Uniform:
- O/7 - O/11: Wit kort broeke, BPMS golf hemp, tekkies
- 2de & 1ste span: Wit lang broek, BPMS golf hemp, tekkies
- O/7 & O/8 gebruik 'n sagte bal, kolwe en balle word voorsien.
- O/9 - 1ste span gebruik 'n harde bal, toerusting word voorsien, maar dit word aanbeveel dat elke speler sy eie toerusting het.
- O/9 - O/11 gebruik 113g
- 2de & 1ste span gebruik 135g
O/7 & O/8 | Dinsdag - Donderdag | 13:00 - 14:00 |
O/9 - 1ste span | Dinsdag - Donderdag | 14:00 - 15:00 |
BPMS speel in die NOORDWES liga
Ons is trots om te noem dat Kagiso Rabada, snelbouler vir die Proteas, 'n leerling by BPMS was. Ons hoop om u kind by oefening te sien en wie weet, miskien is daar 'n toekomstige Protea onder die seuns.
NSSSC (NORTHERN SUBURBS SATURDAY SCHOOLS CRICKET)
NSSSC (NORTHERN SUBURBS SATURDAY SCHOOLS CRICKET)
- Spelers van O/9 - O/12 word genomineer om hierdie proewe by te woon.
As hulle gekies word, sal hulle gedurende die week oefen en wedstryde sal op Saterdae wees. - As 'n kind gekies word, is dit die ouers se keuse of die kind mag speel of nie.
- Die NSSSC is 'n krieketliggaam op sy eie en is daar vir kinders om hul krieket te verbeter en wedstryde op Saterdae te speel.
- Die afrigters van die spanne nomineer spelers om hierdie proewe by te woon.
- Daar is finansiële implikasies betrokke.
- Oefen tye en wedstryde meng nie in met skool oefening en wedstryde nie.
- O/11 & O/12
- Seuns word genomineer deur die afrigters om hierdie proewe by te woon.
- In 2017 het BPMS 4 seuns wat Verre Noord behaal het.
- Daar is finansiële implikasies betrokke.