BRYANSTON PARALLEL MEDIUM IS ‘N SKOOL WAT SKOOLGELD HEF.

SKOOLFOOI 2021

GRAAD 1 – 2 R 38 500.00
GRAAD 3
R 34 650.00
GRAAD 4 – 7 R 30 250.00
Eenmalige Betaling
Eenmalige betaling voor 31 Januarie 2021 om te kwalifiseer vir 10% afslag.
GRAAD 1 – 2 R 34 650.00
GRAAD 3 R 31 185.00
GRAAD 4 – 7 R 27 225.00
Maandelikse Betaling
Betalings is vooruitbetaalbaar (01 Januarie – 01 November)
GRAAD 1 – 2

R 3 500.00

GRAAD 3

R 3 150.00

GRAAD 4 – 7

R 2 750.00

Ons aanvaar EFT, kontant en meeste debiet/krediet kaarte as betalings opsies.  Maandelikse debiet aftrekings fasaliteite is ook beskikbaar

NASORGFOOI 2021

Nasorgfooie is betaalbaar oor 10 maandelikse paaiemente (01 Februarie – 01 November)
Maandeliks Daagliks (Adhoc)
Halfdag – Bywoning tot 15:00 R750.00 R70.00
Voldag – Bywoning tot  17:30 R1 160.00 R120.00