Die verskaffing van kwaliteit onderrig binne 'n liefdevolle omgewing

2024 Toelatings

Graad 1 aansoeke vir 2024

Alle graad 1 2024 aansoeke word aanlyn gedoen op www.gdeadmissions.gov.za

GEEN aansoeke word by die skool gedoen nie.

Doen asseblief aanlyn aansoek en laai alle GESERTIFISEERDE dokument op die aanlynsisteem. U hoef nie dokument by die skool in te handig, indien u dit op die aanlyn sisteem laai nie.

Aansoek tydperk: 15 Junie 2023 @ 8:00 – 14 Julie 2023 @ 00:00

Plasings tydperk: Vanaf 4 September 202

LET WEL: Ons het nog geen inligting van die GDO ontvang oor 2025-aansoeke nie. Ons sal alle inligting op ons webtuiste plaas, sodra dit ontvang is.

hoe om stap-vir-stap aansoek te doen

Graad 2-7

Aansoeke vir 2024

AANSOEKE

Aansoeke maak oop op 15 Junie 2023 om 8:00

Die 2024 aansoekvorm (Leerderinformasievorm) sal beskikbaar wees om af te laai vanaf 15 Junie 2023 om 8:00.

Indien u wil aansoek doen, voltooi die vorm en handig dit in by die skool, tesame met alle GESERTIFISEERDE ondersteunende dokumente.

U aansoek/e sal op die 2024 waglys geplaas word.

Neem asseblief kennis dat plasings vanaf die waglys onderhewig is AAN BESKIKBAARHEID in die spesifieke graad.

Waglyste word nie jaarliks ​​oorgedra nie.

LET WEL: Aansoeke vir 2025 is nog nie oop nie. Sodra die openingsdatum vir 2025-aansoeke bevestig is, sal ons hierdie inligting op ons webtuiste plaas.

Bryanston Parallel Medium css.php