GRAAD 1 AANSOEKE – 2021
Ouers wat toelating tot Graad 1 vir die 2021 skooljaar wil kry, moet aanlyn van 08h00 op 25 Junie 2020 tot 24h00 op 25 Julie 2020 aansoek doen.
Webblad: http://www.gdeadmissions.gov.za/
Stap vir Stap – 2021 Aansoekhandleiding
Stap in sentrums vir Johannesburg-Oos:
Kontak die Departement van Onderwys vir verdere hulp op: 0800 000 789 of 011 355 0000 of gdeinfo@gauteng.gov.za
GRAAD 2 – 7 AANSOEKE VIR 2021
NEEM KENNIS DAT DIE WAGLYS NIE OORDRA NA DIE NUWE JAAR NIE. U MOET ELKE JAAR HER-AANSOEK DOEN.
Open: 25 Junie 2020 om 08h00
Laai die vorm vir alle GR. 2-7 aansoeke vir 2021 hier af, die oorspronklike dokumente moet by die skool ingehandig word:
Gr. 2 – 7 Aansoekvorm vir 2021