GRAAD 1 AANSOEKE – 2020

AANLYN AANSOEKE VIR GRAAD 1 IS NOU GESLUIT

KONTAK DIE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VIR VERDERE NAVRAE – 011 666 900

Webblad: http://www.gdeadmissions.gov.za/

GRAAD 2 – 7 AANSOEKE VIR 2020

Open: 20 Mei 2019 om 08h00

Alle Graad 2 – 7 toelatings vir 2020: Laai die aansoekvorm hier af:

2020 addisionele informasievorm

Oorspronklike vorms moet by die skool kantoor ingedien word.