Skryfbehoeftes Graad 1
  • 5 x Grys HB Staedtler potlode
  • Inkleurpotlode (pakkie van 24)
  • 1 x Pak van 12 Uitdraaikryte (Waxies/Twisties)
  • Skêr
  • Uitveër
  • Potloodskerpmaker met houertjie
  • 30cm liniaal (geen buigbare liniale)
  • 4 x Pritt buisies (geen gekleurde Pritt)
  • 3 x Flip files met 20 sakkies elk
  • 1 x Witbord
  • 1 x Witbord pen met witbord-uitveër
  • 1 x Boks tissues
  • 1 x Pakkie Wet wipes
  • 1 x Legkaart (50 tot 60 stuk)
  • Kosblik – daagliks gepak met ‘n gesonde ete
  • 1 x Bottel vloeibare hand seep
  • 2 x Ou tydskrifte
Skryfbehoeftes Graad 2
  • 8 x Grys 2H of H Staedtler potlode (2 per termyn)
  • Inkleurpotlode (pakkie van 24)
  • 1 x Pak van 12 Uitdraaikryte (Waxies/Twisters)
  • Skêr
  • 2 x Uitveërs
  • Potloodskêrpmaker met houertjie
  • 30cm liniaal (geen buigbare liniale)
  • 2 x Pritt buisies per termyn (geen gekleurde Pritt)
  • 3 x Flip files met 20 sakkies elk
  • 1 x Witbord
  • 4 x Witbord penne met 1 x witbord-uitveër
  • 1 x Pennesakkie / penneblik
  • 4 x Bokse tissues
  • 2 x Pakkies Wet wipes
  • 1 x Legkaart (100 tot 150 stuk)
  • 1 x Stoelsak
  • 1 x Bottel vloeibare hand seep
  • 1 x Bottel handskoonmaker "hand sanitizer"
  • 2 x Ou Tydskrifte
MAAK ASSEBLIEF SEKER DAT ALLE SKRYFBEHOEFTES DUIDELIK GEMERK IS.
Skryfbehoeftes Graad 3
  • 8 x Grys 2H potlode (2 per termyn)
  • Inkleurpotlode (pakkie van 24)
  • 1 x Pak van 12 Uitdraaikryte (Waxies/Twisters)
  • Skêr
  • 4 x Uitveërs
  • 1 x Metaal potloodskêrpmaker met houertjie
  • 2 x 30cm liniale (geen buigbare liniale)
  • 4 x Pritt buisies (geen gekleure Pritt)
  • 3 x Flip files met 20 sakkies elk
  • 1 x Witbord
  • 8 x Witbord penne en 1 x witborduitveër
  • 1 x Pennesakkie / penneblik
  • 1 x Bok tissues
  • 3 x Pakkies Wet wipes
  • 1 x Legkaart (150 tot 200 stuk)
  • 1 x Stoelsak
  • 1 x Bottel vloeibare hand seep
  • 1 x Bottel vloeibare handskoonmaker (hand sanitizer)
  • 1 x Toe-rits huiswerk sakkie wat 3 boeke kan hou
Skryfbehoeftes Graad 4 
  • 2 x Blou Bic penne (geen “gel” penne)
  • 2 x Grys HB potlode
  • 1 x Grys 4B potlood of grys 6B potlood
  • Uitveër
  • Skêr
  • 30cm liniaal gemerk met cm en mm (geen buigbare liniale)
  • 1 x Pak Inkleurpotlode
  • 1 x Pak Uitdraaikryte (Waxies/Twisties)
  • Potloodskerpmaker met houertjie
  • Pritt (geen gekleurde Pritt)
  • 1 x Witbord
  • 2 x Witbordpenne met 1 x witbord-uitveër
  • 2 x Bokse tissues
  • 1 x pak Wet Wipes
  • 1 x Flip File (10 sakkies)
  • 2 x Ou Tydskrifte
  • 1 x Pak Highlighters
Skryfbehoeftelys Graad 5 
  • 6 x Blou Bic penne (geen “gel” penne)
  • Kleurpenne
  • Skêr
  • 4 x Grys HB potlode
  • Inkleurpotlode (pak van 24)
  • Pastelle (pak van 24)
  • Highlighters
  • Uitveër
  • Potloodskerpmaker met houertjie
  • 30cm liniaal gemerk met cm en mm (geen buigbare liniale)
  • 4 x Pritt (geen gekleurde Pritt)
  • A4 pak van verskillende kleurkarton vir projekte gedurende die jaar.
  • 2 x 20 sakkie flip files
  • 1 x Boks tissues
  • 1 x A4 Witbord met 4 x witbord penne en 1 x witbord-uitveër
  • 1 x rol papierhandoek vir kuns
  • 1 x Waxies / Twisties Kruite (pak van 12)
  • 1 x pak wet wipes
Let op: Alle Graad 5 tot 7 leerders benodig hul eie tablet. Tablet Spesifikasies: ITSI Minimum en aanbevole toestel spesifikasies 2019
Skryfbehoeftelys Graad 6
  • 5 x Blou Bic pene (geen “gel” penne nie)
  • Kleurpenne
  • Skêr
  • 4 x Grys HB potlode vir Kuns
  • 1 x Grys 6B potlood vir Kuns
  • Inkleurpotlode (pak van 24) vir Kuns
  • 1 x Nr. 12 verfkwas
  • Pastelle vir Kuns (pak van 24)
  • Highlighters
  • Uitveër
  • Potloodskerpmaker met houertjie
  • 30cm liniaal gemerk met cm en mm (geen buigbare liniale)
  • Pritt (geen gekleurde Pritt)
  • 4 x 20 sakkie flip files
  • Witbord merkers en 1 x witborduitveër
  • 1 x Papierhanddoek rol vir Kuns
  • 1 x Beknopte Afr Verklarende Woodeboek
  • 1 x klein pakkie wet-wipes (inhandig by registeronderwyser)
  • 1 x Pak uitdraaikruite (Waxies/Twisties)
Let op: Alle Graad 5 tot 7 leerders moet hul eie tablette hê. Tablet Spesifikasies: ITSI Minimum en aanbevole toestel spesifikasies 2019
Skryfbehoeftelys Graad 7 
  • 5 x Blou Bic penne (geen “gel” penne nie)
  • Kleurpenne
  • Skêr
  • 4 x Grys HB potlode vir Kuns
  • 1 x 6B en 1 x 2H potlode vir Kuns
  • Gradeboog
  • Inkleurpotlode (pak van 24) vir Kuns
  • A4 “Canvas” vir 3e en 4e termyn vir Kuns
  • Pastelle vir Kuns (pak van 24)
  • Uitveër
  • Potloodskerpmaker met houertjie
  • 30cm liniaal gemerk met cm en mm (geen buigbare liniale)
  • Pritt (geen gekleurde Pritt)
  • 4 x 20 sakkie flip files
  • 1 x Boks tissues
  • 1 x Papierhanddoek rol vir Kuns
  • Engelse Woordeboek (Op tablet)
  • Highlighters
  • Meetkunde stel vir Wiskunde
  • 1 x Nr 12 verfkwas
  • 1 x Afrikaanse Verklarende Woordeboek (HAT)
Let op: Alle Graad 5 tot 7 leerders moet hul eie tablette hê. Tablet Spesifikasies: ITSI Minimum en aanbevole toestel spesifikasies 2019