BRYANSTON PARALLEL MEDIUM IS ‘N SKOOL WAT SKOOLGELD HEF.

SKOOLFOOI 2019

GRAAD 1 R 31 000.00 
GRAAD 2 – 7 R 26 770.00 
Betalings Opsies
Opsie 1 – Eenmalige Betaling
Eenmalige betaling voor 31 Januarie 2019 om te kwalifiseer vir 10% afslag.
GRAAD 1 R 27 900.00
GRAAD 2 – 7 R 24 093.00
Opsie 2 – Maandelikse Betaling
Betalings is vooruitbetaalbaar (01 Januarie – 01 November)
GRAAD 1

R 2 820.00

GRAAD 2 – 7

R 2 435.00

Ons aanvaar EFT, kontant en meeste debiet/krediet kaarte as betalings opsies.  Maandelikse debiet aftrekings fasaliteite is ook beskikbaar

NASORGFOOI 2019

Nasorgfooie is betaalbaar oor 11 maandelikse paaiemente (01 Januarie – 01 November)
Maandeliks Daagliks (Adhoc)
Halfdag – Bywoning tot 15:00 R650.00 R50.00
Voldag – Bywoning tot  17:30 R995.00 R100.00