Baie welkom by Bryanston Parallel Medium Pre-Primêr skool!  Hier by ons is elke kind vir ons belangrik en ons sal jou kind te alle tye geborge en veilig laat voel.

Dit is ons voorreg om met ons land se jeug van môre te kan werk en die geleentheid te hê om elkeen van die kleuters voor te berei vir ‘n suksesvolle toekoms.

Dit is ons strewe om elke kind op alle vlakke van ontwikkeling te stimuleer tot ‘n gelukkige en optimale ontwikkelde peuter en kleuter.

BUITEMUURSE AKTIWITEITE:

  • Kuns en Kreatief
  • RuggaKids – Rugby
  • CMaths – Abacus Wiskunde
  • Netgirlies – Netbal
  • Judo
  • Ballet
  • SoccerStarz – Soccer
  • Experi-Buddies – Science Club
  • Dance Mouse
  • Playball*

*Playball word as deel van die kirrukulum aangebied aan Graad 0000, Graad 000 en Graad 00.  

Kleuters moet verkieslik nie meer as 1 aktiwiteit doen nie.

Klasse word weekliks deur opgeleide, gekwalifiseerde instrukteurs aangebied.

KONTAK BESONDERHEDE: