011 463 1414kids@bpms.co.za
In Bryanston Parallel Medium plaas ons akademie heel bo aan ons proriteit lys. Die onderwysers en bestuur glo vas daarin om leerders aan te moedig met verskeie groei geleenthede sodat elke leerder sy of haar volle potensiaal kan bereik. Die skool het voldoende gekwalifiseerde en bekwame onderwysers wat deernis en ervaring...
Wanneer ons na ons akademiese prestasies kyk, besef ons dat ons baie gelukkig is. Op akademiese gronde het Bryanston Parallel Medium homself gevestig as een van die voorste skole in Gauteng. Ons resultate met die Jaarlikse Nasionale Assessering en die Sistematiese evaluering is bewyse hiervan. Ons kan met trots terugkyk...
In Bryanston Parallel Medium leer ons streng volgens die beleid en prosedures van die GDO. Ons kurrikulum onderskryf die volgende; Dat elke kind kan leer en sukses ervaar. Gelukkige onderwysers verseker gelukkige leerders.